Algemeen

BELANGRIKE NOMMERS VIR U KENNISNAME:

SYPAADJIE AANGELEENTHEDE: 021 807 6249

VULLISSAKKE VIR OPRUIMING (ELLA ANDREWS): 021 807 4850 

STORMWATER (JEREMY SCHOONRAAD): 021 807 4886

VULLISVERWYDERING (FELISCHWA): 021 807 7709 / 021 807 4708 

KERKKANTOOR SE KONTAK NOMMER:

     078 665 5481

Leraars kontak nommers:

  •           Ds NJ Van As: 084 584 1331
  •           Ds Cornis Botha: 078 973 3307 

KERK BANKBESONDERHEDE

ABSA

REK NO:430 580 116

TAK KODE:632 005

VERW: NAAM & VAN EN WAARVOOR 

GROEPLEIERS 2023 

PREDIKANTWYK – GROEPE 1-4 ( DS CORNIS BOTHA)

GROEP 1 (4 wyke)

[Wyke: 48(Dukes A), 48(Dukes B), 37(Les Hug A),38(Les Hug B),45(Hertzog) (Die Oewer & Aan de Haweque)

VAT VYF – GROEPLEIER:

Sharlene Mostert – 083 668 8755

GROEP 2 (9 wyke)

[Wyke: 1 Suid,1 Noord, 2, 3, 4, 8, 30, 31, 36(Bainsvallei)

VAT VYF – GROEPLEIER:

Johan Labuschagne – 083 592 8709

 

GROEP 3 (7 wyke)

[Wyke: 7, 9, 26, 27, 32, 35a(Serenata),35b(Fyngoud), 58(Lady Blake)

VAT VYF – GROEPLEIER:

Julia Van Deventer – 081 371 2235

GROEP 4 (7 wyke)

[Wyke: 5,6,10,14,15,46(Blouvlei),56(Diemersfontein)

VAT VYF – GROEPLEIER:

Krige De Waal – 072 725 8899

PREDIKANTWYK – GROEPE 5-9 ( DS NJ VAN AS )

GROEP 5 (6 wyke)

[Wyke: 11,12,13,28,29, 51(Laer Uitsig)

VAT VYF – GROEPLEIER:

Chris Fick – 083 238 3933

GROEP 6 (7 wyke)

[Wyke: 16,17,18,19,20,21,47(Patatskloof)

VAT VYF – GROEPLEIER:

Jaco Steenkamp – 082 469 4988

GROEP 7 (8 wyke)

[Wyke: 23,24,25,33,34,54(Groenberg),44(Krommerivier),59(Onverwacht)

VAT VYF – GROEPLEIER:

Jaco Smit – 081 271 0049

 GROEP 8 (5 wyke)

[Wyke: 39(Richelieu),40(Albatros),41(O/Berg en Dal),50(Bordeaux), 53(Val du Charron)

VAT VYF – GROEPLEIER:

Pieta Erasmus – 082 338 9585

GROEP 9 (6 wyke)

[Wyke: 42(Uitsig),43(Uitsig Suid),49(Volendam),52(Uitsig Noord),55(Paarl Wyk), 57(Verdaux)

VAT VYF – GROEPLEIER:

André Gilliland – 082 577 7466

VOORSITTERS VAN BEDIENINGE
Gemeentebediening – Johan Lourens -082 787 5442
Getuienis – Eddie Orsmond – 084 580 3013
Jeugbediening – Michelle Bester – 082 423 6928
Finansies – Pieter Du Toit – 083 638 9823
Omgee –  Bertus Van Deventer – 079 501 1250
Eiendomme –  Jaco Van Zyl – 071 785 5545
Diensteverhoudinge –  Pé Marais – 078 710 1353

SANG-EN MUSIEKBEDIENING
Martha Du Plessis – 084 299 5319
Hetta Cloete – Herfsvreugdekoor – 082 717 3062
Jan Heystek – Klank – 084 548 7173
Herman Le Roux- Data – 083 441 9455
Ronel Van Wyk – Mannegroep – 079 523 4587

  • AFKONDIGINGS
  • Afkondigings moet die Skriba Woensdae voor 12:00 bereik.
  • Jy kan die afkondigings op ons webtuiste (www.wellingtonoos.co.za), facebook en App sien
  • DANKOFFER BETAALWYSES:
    · Debietorder: Vorms beskikbaar by kerkkantoor/Vat 5 verteenwoordiger/Leier
    · EFT (sien bankbesonderhede)
    · Aftrekorder (reël self by bank)
    · Inbetaling by kerkkantoor
    · Zapper (Sien laaste blad op kalender)
  • NUWE INTREKKERS
    Stel so spoedig moontlik u Vat 5 leier, kantoor of leraar in kennis. 
  • SIEKTE
    Stel asb u Vat 5er en leraar in kennis.
  • BEGRAFNISSE
    Skakel asb eers met u leraar en die kerkkantoor voordat die datum en tyd gereël word.
  • HUWELIKE

         Reël vroegtydig met u leraar vir huwelikskategese.

         Bespreek die kerk en klank by die kerkkantoor.

  • DOOP
    Reël vroegtydig met u leraar vir die doopgesprek, met die kerkkantoor vir die nodige vorms en
    woon ook die doopkursus by soos op kalender aangedui.
  • VROUE BIDURE
    Elke 2de Dinsdag van die maand 09:00 in die konsistorie, onder leiding van
    Suzanne Fabricius.
  • WYKSBYEENKOMSTE / GROEPSBYEENKOMSTE
    Een maal per maand hou die wyk `n byeenkoms.
    Die leraars lei die groepsbyeenkoms 2 maal per jaar – u vat 5er sal u inlig.
  • BYBELSTUDIEGROEPE
    Indien u graag wil inskakel, kontak Leraars
    Dinsdag 09:00 Vrouebybelstudie (die 2de Dinsdag v/d maand)
    Donderdag 06:00 Barlinkastraat 25 – ds NJ van As
    Vrydag 09:30 Bybelstudie vir Seniors (Jannie Fourie)084 473 2928
  • KLEINGROEPE
    Indien u wil inskakel, kontak die Kerkkantoor of een van die Predikante
  • GEESTELIKE BOEKE
    Suzanne Fabricius 021 864 1122

VOLLEDIGE KERKRAAD

Voorsitter – Michelle Bester

Onder Voorsitter – Drikus Kotzé

BEDIENINGE

GEMEENTEBEDIENING – JOHAN LOURENS

DIENSTEVERHOUDING – PE MARAIS
EIENDOMME  – JACO VAN ZYL
FINANSIES – PIETER DU TOIT
GETUIENIS  – EDDIE ORSMOND
OMGEE –  BERTUS VAN DEVENTER
JEUG –  MICHELLE BESTER

  • GROEPLEIERS

Chris FIck

Piet Erasmus

André Gilliland

Johan Labuschagne

Julia Van Deventer 

Krige De Waal

Jaco Smit

Sharlene Mostert

Jaco Steenkamp

SENIOR LIDMATE – Ronel Van Wyk

JONG VOLWASSENES – Emile Van Zyl

MANNE – Drikus Kotzé

VROUE – Sharlene Mostert

PREDIKANTE – Ds NJ Van As

                                Ds Cornis Botha

AS IEMAND TOT STERWE KOM (HULP)

Hierdie moet nie gesien word as ‘n volledige handleiding nie, maar eerder ‘n praktiese stuk om te help in ‘n moeilike tyd wanneer ‘n mens maklik oorweldig kan voel deur al die besluite. Dit is bedagsaam om te sorg dat reëlings en besluite vergemaklik word en duidelik uiteengesette riglyne kan ‘n groot hulpmiddel wees in ‘n tyd van emosionele stres.

Alhoewel ‘n testament gewoonlik gesien word as die nommer een administratiewe voorbereiding vir die tydperk na afsterwe kan ‘n ekstra “wenslysie” baie waardevol wees vir al die besluite wat naasbestaandes moet neem.  Aangesien die testament dikwels ook eers later gelees word, help dit baie indien daar ook ‘n dokument is wat riglyne bevat vir onmiddellike besluite wat geneem moet word:

Reëlings wat voor afsterwe getref kan word

Algemene riglyne (verkieslik geskrewe):

  • Stel meer as een persoon in kennis waar u oorspronklike testament gehou word – skok maak soms dat ‘n mens glad nie kan onthou nie en dit is raadsaam om ‘n oorspronklike “duplikaat” van u Testament by u genomineerde Eksekuteur in bewaring te hou;
  • Lig naasbestaandes in of u begrawe of veras wil word (en dalk self waar u as gebêre of gestrooi moet word);
  • Dui aan of daar ‘n voorkeur begrafnisondernemer is wat u wil gebruik;
  • Gee riglyne deur as u sekere voorkeure vir u diens het bv ‘n lied, teks of blomme;
  • Belangrike dokumente wat met die rapportering van ‘n boedel vereis word, kan in een lêer bymekaar gehou word;
  • Die aangehegte “lys van dokumente” kan as inhoudsopgawe vir so ‘n lêer gebruik word;
  • Voer ‘n gesprek oor dié aspekte en probeer om onduidelikhede op te klaar;
  • Sluit ekstra inligting in bv. wat met troeteldiere moet gebeur, voorsorg vir huishulp en tuinier – ook  kleiner sake wat nie in testament hanteer word nie word bv. ‘n kleinkind wat ‘n gunsteling stoel kry of spesifieke boeke vir ‘n vriendin, kan vervat word in ‘n brief van wense, wat nie deel uitmaak van die Testament, maar by die Testament geliasseer kan word as ‘n aanhangsel.

Geldige Testament:

n Testament is ‘n laaste wilsbeskikking wat beteken dat u die aardse goed kan bemaak na goeddunke. U kan self besluit hoe u bates na u dood verdeel word. Die volgende aspekte is belangrik:

  • Stel ‘n Eksekuteur aan in u testament wat oor die nodige kennis en ondervinding beskik – dit is nie verkeerd om ‘n familielid of vriend as Eksekuteur te benoem nie, maar dikwels het die persone nie die nodige ervaring nie en behoort u dan voor te stel dat hy/sy kwotasies van professionele instansies moet verkry om hulle by te staan met die administrasie van u boedel;
  • Eksekuteursvergoeding kan onderhandel word, maar onthou dat die administrasie van ‘n boedel ‘n gespesialiseerde en tydrowende proses is en dat dit baie werk behels om ‘n boedel af te handel, wees dus redelik in u onderhandelinge met enige voornemende Eksekuteur;
  • Deur van ‘n kundige persoon se dienste gebruik te maak, verseker u dat die Testament uitvoerbaar is en dat die bates wel volgens u behoeftes vererf kan word;

         -2-

  • Sorg dat u Testament gereeld nagegaan word om seker te maak dat die dokument tred hou met veranderinge in Wetgewing;
  • Dit mag ook nodig wees om ‘n boedelbeplanning te doen om te verseker dat u boedel oor voldoende fondse beskik om administratiewe uitgawes, Boedelbelasting asook ander belastings te kan vereffen;
  • Vergewis u deeglik van die inhoud van u Testament, maak seker dat u dit reg verstaan en dat die dokument u behoeftes korrek aanspreek.
  • Besin voor u die testament teken en maak seker dat u weet wat u teken.

Ander dokumente wat oorweeg kan word:

Algemene Volmag:  Hierdie dokument stel ‘n aangewese persoon in staat om u sake te hanteer indien u in ‘n situasie beland waar u dit nie self kan doen nie soos bv. hospitalisering.

Lewende testament:  In hierdie dokument kan u aandui wat u wense is t.o.v. mediese hulp wanneer u dit nie self kan kommunikeer nie bv. of u met ‘n masjien aan die lewe gehou moet word ens. 

Onverwagse sterfgeval

Kontak iemand wat u kan kom bystaan en ondersteun in hierdie tyd – die predikant of vriende.

  • Neem genoeg tyd om afskeid te neem. As die persoon tuis oorlede is, moet die begrafnisondernemer gekontak word om die liggaam te verwyder.  Dit hoef nie die ondernemer te wees waar ‘n begrafnispolis uitgeneem is nie.  Verskillende tariewe kan vergelyk word;
  • Die predikant en begrafnisondernemer sal u bystaan met die formaliteite om die sterfte te registreer;
  • Stel ander belanghebbendes in kennis;
  • Dit kan waardevol wees om ‘n vriend/vriendin te vra om te kom help om die telefoon te beantwoord en mense te ontvang.  Vra gerus dat daar ‘n lysie gemaak word van diegene wat bel of besoek aflê;
  • Dit is belangrik om hier GEEN vinnige besluite te neem nie en gedwing te word om keuses uit te oefen waaroor u nie deeglik besin het nie.

Begrafnisreëlings

  • Bevestig ‘n datum met predikant en reël dan met kerkkantoor en koster.
  • Voer ‘n gesprek met predikant om tipe diens en ander versoeke te bespreek.
  • Reël met begrafnisondernemer watter dienste u van hulle verlang (kis, blomme, pamflette). Neem gerus iemand saam wat u sonder emosies kan help met besluite. Onthou daar is soms vriende of familie wat kan help met die blomme of pamflette – dit sal die koste van die  seremonie verlaag.
  • Besluit of daar ‘n fotograaf en/ of videograaf moet wees.
  • Besluit wie die huldeblyk en bedankings gaan doen.
  • Kies foto’s vir pamflet en dataprojektor.
  • Besluit oor verversings na die diens – wyk of eie spysenier.

         -3-

Na die begrafnis

Bekom testament en kontak die Eksekuteur om u behulpsaam te wees met die rapportering van die boedel;

Die Eksekuteur word betaal vir sy dienste en meeste van die administratiewe pligte bv. verandering van mediese fonds lidmaatskap, reël van gade-pensioen ens. behoort dus deur die Eksekuteur behartig te word;

Maak seker dat u oor voldoende kontantfondse beskik, aangesien die Eksekuteur nie onmiddellik toegang tot boedelfondse gaan kry nie en u dus vir 2/3 maande op eie fondse sal moet staatmaak;

Die Meester van die Hoë Hof sal met die uitreiking van ‘n eksekuteursbrief die eksekuteur amptelik aanstel. Dit kan etlike maande duur.  Hierdie is egter ‘n baie belangrike dokument om voort te kan gaan met die administrasie van die boedel;

Die administrasie van ‘n boedel neem enige iets van 6 tot 12 maande en in sommige gevalle selfs langer, hoofsaaklik omdat die Eksekuteur afhanklik is van die effektiewe funksionering van verskeie instansies om die administrasieproses so glad as moontlik te laat verloop.

Natuurlik verkies ons om hierdie onderwerp te vermy of uit te stel – dit is egter ‘n sekerheid dat ons  met die dood gekonfronteer gaan word.  Die dood is egter deel van God se genade!

LYS VAN DOKUMENTE EN BESONDERHEDE WAT BENODIG WORD OM ‘N BOEDEL AAN TE MELD

  • Oorspronklike testament
  • Oorspronklike sterftesertifikaat
  • Oorspronklike identiteitsdokument van die oorledene
  • Gesertifiseerde afskrif van die oorledene se huweliksertifikaat
  • Afskrif van egskeidingsbevel en skikkingsooreenkoms
  • 2 Gesertifiseerde afskrifte van bladsy 1 van elke erfgenaam se ID
  • 2 Gesertifiseerde afskrifte van erfgename se huweliksertifikaat
  • Telefoonnommers, posadres, e-posadres en faksnommer van elke erfgenaam
  • Boedelbesonderhede van elke vooroorlede eggenoot
  • (Volle naam, datum van afsterwe, plek van afsterwe, meesterskantoor en boedelnommer)
  • Oorspronklike titelakte
  • Oorspronklike motorvoertuigregistrasiesertifikate
  • Oorspronklike vuurwapenlisensies
  • Afskrif van munisipale dienste en belastingrekeninge
  • Oorspronklike aandelesertifikate
  • Oorspronklike poliskontrakte
  • Inligting van polisse wat aan begunstigdes betaalbaar is en annuïteite / uittree annuïteite
  • Afskrif van salarisstrokie
  • Afskrif van korttermynversekeringskontrak
  • Afskrif van huurkoopkontrakte
  • Volledige besonderhede van spaar, tjek, transmissie- en depositorekening by banke en bouverenigings asook bankboekies, bewyse van tjekboeke en kaarte
  • Afskrifte van nuutste bankstate
  • Volledige besonderhede van die laste, asook state as bewys daarvan
  • Inkomstebelastingverwysingsnommer
  • BTW-verwysingsnommer
  • Afskrif van huurkontrak
  • Volledige besonderhede van mediese fonds
  • Volledige besonderhede van pensioenfonds / werkgewer
  • Afskrif van telefoonrekening
  • Afskrif van TV-lisensie
  • Volledige besonderhede van begrafnisonderneming en indien begrafniskoste ten volle vereffen is, kwitansie of afskrif daarvan
  • In geval van dood as gevolg van onnatuurlike oorsake, die besonderhede van die SA polisie wat die saak ondersoek, ondersoekbeampte, saaknommer en moontlike oorsaak van afsterwe
  • Inligting met betrekking tot enkelbedragvoordele in die jaar wat afsterwe voorafgaan wat aan die oorledene uitbetaal is
  • Inligting met betrekking tot kapitale bates wat verkoop / vervreem is gedurende die laaste twee jaar (Vir kapitaalwinsbelasting doeleindes)

 

ZAPPER

Zapper Afkondigings - Copy

 

Verjaarsdae

25 MAART

Maryke Burger

Isla Du Toit

Hannes Fabricius

Marietjie Geldenhuys

Petra Nel

26 MAART

Anna Hugo

Corlizma Langner

27 MAART

Gabriella Dippenaar

Soritha Kloppers

Gerhard Koorts

Julita Langford

Dolla Lagner

28 MAART

Aletha Hugo

Jozua Neethling

Liam Theron

Carmen Van Zyl

29 MAART

Karli Bester

Matthew Steyn

30 MAART

Kobus Basson (Snr)

Madelyn Goosen

Stephan Landsberg

Jennifer Meyer

Eddie Orsmond

31 MAART

Hendri Coetzee

Nicolene Dreyer

Annemarie Ellmann

Gerda Theron

1 APRIL

Telanie Young

2 APRIL

Dolph Botha

Benjamin Fourie

Hettie Grobbelaar

Lida Joseph

Sakkie Muller

Zonica Pietersen

Helmien Rossouw

Melinka Steenkamp

3 APRIL

Pieter Korb

Lené Kühn

Lulea Kühn

HJ Labuschagne

Christo Smit

Gatto Van der Merwe

4 APRIL

Boetie Cronje

Mieke Haman

Gordon Johnston

Anneréne Prins

Magda Uys

Marius Vorster

5 APRIL

Basson Bordcherds

Juliana Claassen

Abel Du Plessis

Gert Ferreira

Corné Van Dyk

Gideon Erasmus Van Dyk

Leon Van Schalkwyk