ONS VRA DAT U VIR DIE VOLGENDE PERSONE VOORBIDDING SAL DOEN
- Monica Van der Walt
- Myra Sutton
- Marle Volschenk
- Koos Bruyns
PREDIKER BEURTE
30 Maart – Ds Cornis
6 April – Ds NJ
13 April – Ds Cornis
18 April – Ds Cornis
20 April – Ds Cornis
27 April – Ds NJ
4 Mei – Ds Cornis
11 Mei – Ds NJ
18 Mei – Ds Cornis
25 Mei – Ds NJ
29 Mei – Ds Cornis
1 Junie – Ds NJ
8 Junie – Ds NJ
KWARTAAL PROGRAM
18 April – Nagmaaldiens 09:00
1 Mei – Rhodes Halfmarathon
9 Mei – Wellington Oos Gholfdag
12 Mei – Nuwe Intrekkers 18:00
17 Mei – Getuienis Ete
29 Mei – Hemelvaartdiens 10:00 & 19:00
1 Julie – Pinkster Begin
2 – 5 Julie – Pinksterdienste 10:00 & 19:00
13 Julie – Italiaanse Ete
GR 4-7 KAMP
GEMEENTE KONSERT
MAAK GERUS GEBRUIK VAN DIE
MAAK REG VIR IMAGINE
Versoek van Silwerkruin ACVV Tehuis vir Ouer Persone
Agtergrond: Silwerkruin, met 131 inwoners, bedien die gemeenskap al meer as 50 jaar. Die samestelling van inwoners het verander van afgetrede mense na dié wat permanente sorg benodig. Dit het meer personeel en hoër koste vereis. Die waglys vir toelating is reeds 190 mense. Baie ouer persone kom later na Silwerkruin weens ’n tekort aan tehuise. Die gemiddelde ouderdom van nuwe inwoners is 85+, wat meer sorg benodig. Silwerkruin is steeds een van die bekostigbaarste tehuise, maar sommige inwoners kan nie hul volle gelde bekostig nie, wat spanning veroorsaak.
Beleid: Silwerkruin gebruik donasies slegs om inwoners wat nie hul losies gelde kan bekostig nie, te help. Daar is tans 6 mense wat so ondersteun word, maar daar is ‘n tekort vir ongeveer 5 ander. Fondsinsamelings word gebruik om spesifieke behoeftes soos opgraderings aan die tehuis aan te spreek. Inwonersgelde dek die lopende koste van die tehuis.
Versoek: Silwerkruin versoek dat u, indien dit op u hart lê om te help, ‘n maandelikse bedrag borg wat spesifiek vir inwoners wat nie hul losies gelde kan bekostig nie, gebruik sal word. Die tekort op inwonersgelde beloop dikwels tussen R2 000 en R3 000 per maand. Enige donasies sal maandeliks toegeken word aan die behoeftigste gevalle.
Hoe kan u help?
1.Dra die inwoners en personeel in u gebede.
2.Ondersteun Silwerkruin se aksies.
3.Betaal by u gemeente in, wat dit na Silwerkruin sal oorbetaal.
4.Betaal direk by Silwerkruin in:
Bank: ABSA Wellington
Takkode: 334 510
Rekening: 430 750 070
KERKKALENDER 2025
Ons Kalender vir 2025 is beskikbaar by die kantoor en voor in die kerk. Afgesien van ons borge wat ons ontvang het, is ons uitgawes op die Kalenders nogsteeds baie hoog. Ons sal dit opreg waardeer indien u ‘n donasie van R35 kan maak vir ‘n kalender.
Baie dankie
Die Kantoor
JONGWERKENDE SELGROEP
Kom sluit aan by die Jongwerkende selgroep wat gelei word deur Ds Cornis Botha elke Dinsdagaand om 19:00 in die Sentrum. Ons drink ‘n lekker koppie koffie en gesels en kuier.
Indien u meer wil weet kan u gerus vir Cornis kontak by 078 973 3307
WELLINGTON AA
Wellington se AA (Alkoholiste Anoniem) vergader Dinsdae van 19:00-20:00 in die ou Jeuglokaal. Skakel persoon is Theunis Uys. Kontak hom gerus by 072 980 3816
WELLINGTON-OOS KOSPAKKIES ALGEMEEN
Die gemeente se kospakkie projek gaan voort soos in die verlede o.l.v. Helandi Smith. Indien u finansieel wil bydra vir nood in die gemeente kan u inbetaal op die gemeente se rekening nr. 430 580 116 ABSA met verwysing Alimentasie of noodfonds. Baie dankie vir u ondersteuning in die tyd. U is ook welkom om enige iets nie berfbaar na die kantoor te bring.
Ons wil van die geleentheid gebruik maak om almal te bedank vir hul bydrae in die tyd van nood.
ONS ZAPPER & BANKBESONDERHEDE
BANKBESONDERHEDE
NG Kerk Wellington-Oos
ABSA
Rekno: 430 580 116
Takkode: 632 005
Verw: Naam + waarvoor
25 MAART
Maryke Burger
Isla Du Toit
Hannes Fabricius
Marietjie Geldenhuys
Petra Nel
26 MAART
Anna Hugo
Corlizma Langner
27 MAART
Gabriella Dippenaar
Soritha Kloppers
Gerhard Koorts
Julita Langford
Dolla Lagner
28 MAART
Aletha Hugo
Jozua Neethling
Liam Theron
Carmen Van Zyl
29 MAART
Karli Bester
Matthew Steyn
30 MAART
Kobus Basson (Snr)
Madelyn Goosen
Stephan Landsberg
Jennifer Meyer
Eddie Orsmond
31 MAART
Hendri Coetzee
Nicolene Dreyer
Annemarie Ellmann
Gerda Theron
1 APRIL
Telanie Young
2 APRIL
Dolph Botha
Benjamin Fourie
Hettie Grobbelaar
Lida Joseph
Sakkie Muller
Zonica Pietersen
Helmien Rossouw
Melinka Steenkamp
3 APRIL
Pieter Korb
Lené Kühn
Lulea Kühn
HJ Labuschagne
Christo Smit
Gatto Van der Merwe
4 APRIL
Boetie Cronje
Mieke Haman
Gordon Johnston
Anneréne Prins
Magda Uys
Marius Vorster
5 APRIL
Basson Bordcherds
Juliana Claassen
Abel Du Plessis
Gert Ferreira
Corné Van Dyk
Gideon Erasmus Van Dyk
Leon Van Schalkwyk